Sunday, July 10, 2011

Dagga Muffins, nice alternatief op die beskuit vir breakfast.

Dis die moeite werd om te mention dat die dagga 'n paar aande in die vrieskas was. Dat ek soveel olie gebruik het as wat dit gevat het om die dagga te dek. Dit gebraai het tot die kleur mooi na goud verander het. En eindelik dat een muffin my 6 ure lank geklap het :) Vir die res volg ek die resep soos die pakkie voorskryf.





































1 comment:

  1. High, like jou blog en dagga talk. Maak kontak asb. www.imielvisser.com

    ReplyDelete